2020 Dagboek vir mammas

R150.00

Beskrywing

Almal se behoeftes verskil.
Is jy moeg gesoek na die ideale dagboek?
Bou jou eie!
DAGBOEK VIR MAMMAS: Jy ontvang die volgende in PDF-formaat …
Daaglikse beplanning
Weeklikse beplanning
Maandelikse beplanning
Verjaarsdae
Maaltydbeplanner & inkopielys
Belangrike kontakte
Beloningskaart
Boekelys
Partytjiebeplanner
Studierooster vir eksamentyd
EN VELE MEER!

Hoe werk die dagboek?

Jy sal riglyne saam met jou bestelling ontvang, maar jy kan self kies wat jy in jou dagboek wil hê en wat nie.
1. Kies die voorblad en bladsye wat jy in jou dagboek wil hê.
2. Druk soveel van elke bladsy as wat jy benodig (bv. 4 partytjiebeplanners).
3. Plaas die bladsye in die volgorde wat jy verkies.
4. Ringbind.

Gratis nuusbrief

Gaan na Kinderwerf-nuusbrief en kies die Kinderwerf opsie om in te teken op ons gratis algemene nuusbrief.