2017-kalender-jan

2017 Jaarkalender vir kleuters

R50.00

2017 Jaarkalender vir kleuters

kategorieë ,

Produk beskrywing

Kinderwerf se unieke jaarkalender (2017) vir kleuters is nou beskikbaar!

Met hierdie prettige kleurvolle kalender leer jou kleinding gou- gou hoe werk tyd (môre, gister, vandag). Daar is ‘n simbool vir elke dag en ‘n rympie en simbool vir elke maand.

Op hierdie manier leer jou kleutertjie hoe maande en dae werk. Kry saam met jou kalender instruksies van hoe om dit te gebruik en ook maande van die jaar en dae van die week paskaarte sowel as prentjies om op te plak om vakansiedae, verjaarsdae en ander belangrike gebeurtenisse aan te dui.

Hierdie produk is ‘n elektroniese produk wat beteken jy ‘download’ dit nadat jy dit aangekoop het.

 

Resensies

Daar is nog geen resensies nie

Be the first to review “2017 Jaarkalender vir kleuters”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Gratis nuusbrief

Gaan na Kinderwerf-nuusbrief en kies die Kinderwerf opsie om in te teken op ons gratis algemene nuusbrief.