Black Friday uitverkoping
Hierdie is al die produkte wat op uitverkoping is vir die ‘Black Friday’ uitverkoping
Let asseblief op die volgende gebruiksvoorwaardes:
- Alle produkte wat aangekoop word moet binne 24 uur betaal word anders verval die spesiale prys.
- Daar is ‘n beperkte hoeveelheid van elke produk beskikbaar so bestel vinnig om seker te maak jy kry die produk teen die spesiale prys. Indien die produk hier by die uitverkoping vertoon beteken dit die produk is nog beskikbaar.
- Alle produkte wat hier verkoop word is digitale produkte wat beteken jy ontvang dit as downloads en druk self uit.
- Alle produkte is slegs vir jou eie gebruik en daar is streng kopiereg op die produkte en mag nie aan ander mense geleen of gegee word in enige formaat nie.
- Indien jy ‘n aanlyn kursus hier koop sal jy deur daardie instansie gekontak word en sal jy of ‘n koepon kry om die kursus gratis op hul webwerf te doen of dit sal via epos aan jou gestuur word. Dit sal ook so in die beskrywing van die kursus aan jou verduidelik word.
Showing 1–12 of 76 results
-
Graad 3 Pakket – pdf formaat (In English)
R770.00 Voeg in mandjie -
Graad 3 Pakket – pdf formaat
R770.00 Voeg in mandjie -
Graad 2 Pakket (pdf formaat) (in English)
R620.00 Voeg in mandjie -
Graad 2 Pakket (pdf formaat)
R620.00 Voeg in mandjie -
Graad 5 Pakket (pdf formaat)
R610.00 Voeg in mandjie -
Graad 4 Pakket (pdf formaat)
R610.00 Voeg in mandjie -
Jaar se aktiwiteite en stories vir 5 – 7 jarige ouderdomsgroep (pdf formaat) (Loebi persreeks)
R600.00 Voeg in mandjie -
Jaar se aktiwiteite en stories vir 4-5 jarige ouderdomsgroep (pdf formaat) (Loebi bloureeks)
R600.00 Voeg in mandjie -
Jaar se aktiwiteite en stories vir 3 – 4 jarige ouderdomsgroep. (pdf formaat) (Loebi groenreeks)
R600.00 Voeg in mandjie -
Jaar se aktiwiteite en stories vir 2-3 jarige ouderdomsgroep (pdf formaat)(Loebi geelreeks) Loebi Aktiwiteitspak Geel reeks (2 – 3 jaar)
R600.00 Voeg in mandjie -
Jaar se aktiwiteite en stories vir 0 – 2 jarige ouderdomsgroep (pdf formaat) (Loebi pienkreeks)
R600.00 Voeg in mandjie -
Graad 7 pakket (pdf-formaat)
R460.00 Voeg in mandjie