Loebi

Ontmoet vir Loebi die drakie! Loebi is gebore uit die pen van die bekroonde skrywer Martie Preller. Net soos haar ander hartsteel karaktertjies Babalela en Balkie, het Loebi al in talle kinderhartjies ingekruip. In die kategorie sal jy meer inligting kan kry oor ons Loebi pakkette wat ouderdomsgepas is.

Ouderdomme beskikbaar: 0 – 2, 2 – 3, 3 – 4, 4 – 5, 5 – 7
Elke ouderdom bestaan uit 12 stories asook leerhulpmiddels en daaglikse aktiwiteite. Die stories het elkeen ‘n unieke tema wat in pas met die CAPS kurrikulum is wat deur Suid-Afrikaanse skole gevolg word.
Temas is as volg:
Les1: Wie is ek?
Les 2: Huis
Les 3: My familie
Les 4: My omgewing
Les 5: Diere
Les 6: Beroepe
Les7: Feeste
Les 8: Vervoer
Les 9: Plekke
Les10: Speelgoed/Verhoudinge
Les11: Verbeelding/Kreatiwiteit
Les 12: Vaardighede

Vir die spesifieke ouderdomsgroepe en klub inligting besoek ons kant-spyskaart op ons winkelblad vir direkte skakels.

Showing 1–12 of 18 results

Gratis nuusbrief

Gaan na Kinderwerf-nuusbrief en kies die Kinderwerf opsie om in te teken op ons gratis algemene nuusbrief.