Black Friday

Hierdie is al die produkte wat op uitverkoping is vir Black Friday.

Let asseblief op die volgende gebruiksvoorwaardes:

  1. Alle produkte wat aangekoop word moet binne 24 uur betaal word anders verval die spesiale prys.
  2. Daar is ‘n beperkte hoeveelheid van elke produk beskikbaar so bestel vinnig om seker te maak jy kry die produk teen die spesiale prys. Indien die produk hier by die Black Friday uitverkoping vertoon beteken dit die produk is nog beskikbaar.
  3.  Alle produkte wat hier verkoop word is digitale produkte wat beteken jy ontvang dit as downloads en druk self uit.
  4.  Alle produkte is slegs vir jou eie gebruik en daar is streng kopiereg op die produkte en mag nie aan ander mense geleen of gegee word in enige formaat nie.
  5. Indien jy ‘n aanlyn kursus hier koop sal jy deur daardie instansie gekontak word en sal jy of ‘n koepon kry om die kursus gratis op hul webwerf te doen of dit sal via epos aan jou gestuur word. Dit sal ook so in die beskrywing van die kursus aan jou verduidelik word.

Showing 1–12 of 33 results

Gratis nuusbrief

Gaan na Kinderwerf-nuusbrief en kies die Kinderwerf opsie om in te teken op ons gratis algemene nuusbrief.