Black Friday uitverkoping

Let asseblief op die volgende;

Alle produkte wat hier uitverkoop is in PDF formaat wat beteken dit is “downloads”. Wanneer betaling ontvang is sal jy ‘n epos met die skakels in ontvang. Kredietkaartbetalings word dadelik geaktiveer. Gee 48 uur vir aktivering van EFT betalings.

Die uitverkoping strek van Maandag 20 November tot Vrydag 24 November. Betalings moet ons op Saterdag 25 Novmeber bereik om vir die spesiale afslagpryse in aanmerking te kom. Indien jy EFT stuur ‘n bewys van betaling na mail@kinderwerf.co.za.

Die produkte is slegs vir jou privaatgebruik.

Showing 1–12 of 22 results

Gratis nuusbrief

Gaan na Kinderwerf-nuusbrief en kies die Kinderwerf opsie om in te teken op ons gratis algemene nuusbrief.