Privaatheidsbeleid
Ons hier by Kinderwerk is ook nie baie lief vir gemorspos nie! Ons hanteer dus alle inligting wat julle met ons deel as streng privaat en vertroulik en sal geen inligting aan enige derde party verskaf nie. Inligting sal slegs aangewend word vir die oorspronklike doel waarvoor jy as kliënt dit met ons gedeel het.