My pa

My Pa

“Vir gevaarlike goeters is ek baie bang-

vir ‘n leeu, ‘n tier, ‘n wolf…en ‘n slang.

Maar my pa is so dapper, so groot en so fris-

ek skrik vir niks as hy by my is!”

 

Uit: Versies vir Suikerklontjies – CN van der Merwe, 1989

‘n Pappa en kind se verhouding is so spesiaal. Hierdie rympie is spesiaal vir al die oulike pappas in ons land!


 

Gratis nuusbrief

Gaan na Kinderwerf-nuusbrief en kies die Kinderwerf opsie om in te teken op ons gratis algemene nuusbrief.