Dit is altyd moeilik om oulike, oorspronklike partytjie idees te kry. Ons is mal oor die  Facebookblad, idees vir Kinderpartytjies. Hier is ‘n paar van hulle voorstelle vir ‘n oulike kinderpartytjie. Klik gerus op elke prentjie indien jy mooier wil kyk. Besoek ook gerus hulle Facebookblad.Â