Rympies

Rympie: Apie op ‘n stokkie

  Klik op die prentjie om hom groter te maak. Klik regs op die prentjie indien jy dit wil uitdruk.

http://kinderwerf.co.za/rympie-apie-op-n-stokkie/

Rympie: Alla Wiep, Alla Wap

  Klik op die prentjie om hom groter te maak. Klik regs op die prentjie indien jy dit wil uitdruk.

http://kinderwerf.co.za/rympie-alla-wiep-alla-wap/

Rympie: My eerste klas

  Klik op die prentjie om hom groter te maak. Klik regs op die prentjie indien jy dit wil uitdruk. Ons wil graag erkenning vir die outeur van die rympie gee. Indien iemand weet wie dit geskryf het of indien dit in ‘n bundel gepubliseer is, laat weet ons asseblief dat die nodige erkenning gegee…

http://kinderwerf.co.za/rympie-my-eerste-klas/

Rympie: Eerste Varkie-Parkie

Klik op die prentjie om hom groter te maak. Klik regs op die prentjie indien jy dit wil uitdruk.

http://kinderwerf.co.za/fy-motoriese-werkskaart/

Afrikaanse skoenveter rympies

Ons kry dikwels op Kinderwerf versoeke van ouers en onderwysers vir Afrikaanse rympies om die kleinspan te leer om hulle skoenveters vas te maak. Met die hulp van ‘n paar oulike mammas op ons Facebookblad www.facebook.com/kinderwerf het ons die volgende rympies vir julle gevind. Watter een is jou gunsteling?   Hasie-gaatjie Hasie-gaatjie om die draaitjie, spring gou…

http://kinderwerf.co.za/afrikaanse-skoenveter-rympies/

My pa

My Pa “Vir gevaarlike goeters is ek baie bang- vir ‘n leeu, ‘n tier, ‘n wolf…en ‘n slang. Maar my pa is so dapper, so groot en so fris- ek skrik vir niks as hy by my is!”   Uit: Versies vir Suikerklontjies – CN van der Merwe, 1989  

http://kinderwerf.co.za/my-pa/

Gratis nuusbrief

Gaan na Kinderwerf-nuusbrief en kies die Kinderwerf opsie om in te teken op ons gratis algemene nuusbrief.