Ouerskap

Voordele van die gesinsbed

Wat is julle opinie oor jong kindertjies en babas wat in Pappa en Mamma se bed slaap? Mens hoor dikwels dat dit ‘n groot NEE is, maar daar is ook voordele van ‘n gesinsbed: 1: Versterk binding tussen ouers en baba 2: Help om mamma en baba se slaappatroon te reguleer 3: Jy hoef nie…

http://kinderwerf.co.za/voordele-van-die-gesinsbed/

Gratis nuusbrief

Gaan na Kinderwerf-nuusbrief en kies die Kinderwerf opsie om in te teken op ons gratis algemene nuusbrief.