Opvoedkundige aktiwiteite

Ses prettige opvoedkundige aktiwiteite (2-7 jaar)

1: Macaroni halsnoere/juwele: Verf verskillende patrone pastas. As droog ryg op dun tou stukke. Kan melk bottel proppe of knope tussen in ryg vir afwisseling. Wat jou kind leer: Fyn motoriese ontwikkeling, hand oog koördinasie, bespreek ook die verskillende kleure wat hy mee verf om sodoende vaslegging van kleure te doen. 2: Poskaart legkaarte: Knip ou…

http://kinderwerf.co.za/6-prettige-opvoedkundige-aktiwiteite-2-7-jaar/

Klei speel aktiwiteite

KLEI-SPEEL AKTIWITEITE Klei-speel is ‘n wonderlike manier om jou kind besig mee te hou en daardie klein handspiertjies sommer lekker sterk te maak. Hier is ‘n paar kreatiewe idees wat julle alles met klei kan doen. Rol die klei in ‘n slangetjie en dan  bou dan die slangetjies bo-op  ’n eenvoudig groot inkleur prent. Die kleuter…

http://kinderwerf.co.za/klei-speel-aktiwiteite/

Gratis nuusbrief

Gaan na Kinderwerf-nuusbrief en kies die Kinderwerf opsie om in te teken op ons gratis algemene nuusbrief.