Konsentrasie

Konsentrasie probleme

  Sukkel jou kind om te konsentreer? Kyk eerste na haar leerstyl! Daar is verskeie redes waarom party kinders meer as ander sukkel om te konsentreer. ‘n Groot oorsaak vir konsentrasie probleme kan egter jou kind se leerstyl  wees. Kinders wat leer deur beweging sukkel om inligting op meer “konvensionele” maniere (soos kyk en luister) in te neem en…

http://kinderwerf.co.za/konsentrasie-probleme/

Gratis nuusbrief

Gaan na Kinderwerf-nuusbrief en kies die Kinderwerf opsie om in te teken op ons gratis algemene nuusbrief.