Artikels

Konsentrasie probleme

  Sukkel jou kind om te konsentreer? Kyk eerste na haar leerstyl! Daar is verskeie redes waarom party kinders meer as ander sukkel om te konsentreer. ‘n Groot oorsaak vir konsentrasie probleme kan egter jou kind se leerstyl  wees. Kinders wat leer deur beweging sukkel om inligting op meer “konvensionele” maniere (soos kyk en luister) in te neem en…

http://kinderwerf.co.za/konsentrasie-probleme/

Klei speel aktiwiteite

KLEI-SPEEL AKTIWITEITE Klei-speel is ‘n wonderlike manier om jou kind besig mee te hou en daardie klein handspiertjies sommer lekker sterk te maak. Hier is ‘n paar kreatiewe idees wat julle alles met klei kan doen. Rol die klei in ‘n slangetjie en dan  bou dan die slangetjies bo-op  ’n eenvoudig groot inkleur prent. Die kleuter…

http://kinderwerf.co.za/klei-speel-aktiwiteite/

Afrikaanse skoenveter rympies

Ons kry dikwels op Kinderwerf versoeke van ouers en onderwysers vir Afrikaanse rympies om die kleinspan te leer om hulle skoenveters vas te maak. Met die hulp van ‘n paar oulike mammas op ons Facebookblad www.facebook.com/kinderwerf het ons die volgende rympies vir julle gevind. Watter een is jou gunsteling?   Hasie-gaatjie Hasie-gaatjie om die draaitjie, spring gou…

http://kinderwerf.co.za/afrikaanse-skoenveter-rympies/

My pa

My Pa “Vir gevaarlike goeters is ek baie bang- vir ‘n leeu, ‘n tier, ‘n wolf…en ‘n slang. Maar my pa is so dapper, so groot en so fris- ek skrik vir niks as hy by my is!”   Uit: Versies vir Suikerklontjies – CN van der Merwe, 1989  

http://kinderwerf.co.za/my-pa/

Gratis nuusbrief

Gaan na Kinderwerf-nuusbrief en kies die Kinderwerf opsie om in te teken op ons gratis algemene nuusbrief.