Artikels

Voordele van die gesinsbed

Wat is julle opinie oor jong kindertjies en babas wat in Pappa en Mamma se bed slaap? Mens hoor dikwels dat dit ‘n groot NEE is, maar daar is ook voordele van ‘n gesinsbed: 1: Versterk binding tussen ouers en baba 2: Help om mamma en baba se slaappatroon te reguleer 3: Jy hoef nie…

http://kinderwerf.co.za/voordele-van-die-gesinsbed/

Interessante baba feite…

So tussen doeke, bottels en sopnat soentjies het jy gedink jy weet alles van babas af! Moenie so seker wees nie, hier is ‘n paar interessante feite van babatjies wat jy dalk nie geweet het nie: * Babas wat in Mei gebore word is gemiddeld 200 gram swaarder by geboorte as ander kinders! * ‘n…

http://kinderwerf.co.za/interessante-baba-feite/

Idees vir kinderpartytjies

Dit is altyd moeilik om oulike, oorspronklike partytjie idees te kry. Ons is mal oor die  Facebookblad, idees vir Kinderpartytjies. Hier is ‘n paar van hulle voorstelle vir ‘n oulike kinderpartytjie. Klik gerus op elke prentjie indien jy mooier wil kyk. Besoek ook gerus hulle Facebookblad.   

http://kinderwerf.co.za/idees-vir-kinderpartytjies/

Rympie: Apie op ‘n stokkie

  Klik op die prentjie om hom groter te maak. Klik regs op die prentjie indien jy dit wil uitdruk.

http://kinderwerf.co.za/rympie-apie-op-n-stokkie/

Rympie: Alla Wiep, Alla Wap

  Klik op die prentjie om hom groter te maak. Klik regs op die prentjie indien jy dit wil uitdruk.

http://kinderwerf.co.za/rympie-alla-wiep-alla-wap/

Rympie: My eerste klas

  Klik op die prentjie om hom groter te maak. Klik regs op die prentjie indien jy dit wil uitdruk. Ons wil graag erkenning vir die outeur van die rympie gee. Indien iemand weet wie dit geskryf het of indien dit in ‘n bundel gepubliseer is, laat weet ons asseblief dat die nodige erkenning gegee…

http://kinderwerf.co.za/rympie-my-eerste-klas/

Rympie: Eerste Varkie-Parkie

Klik op die prentjie om hom groter te maak. Klik regs op die prentjie indien jy dit wil uitdruk.

http://kinderwerf.co.za/fy-motoriese-werkskaart/

Ses prettige opvoedkundige aktiwiteite (2-7 jaar)

1: Macaroni halsnoere/juwele: Verf verskillende patrone pastas. As droog ryg op dun tou stukke. Kan melk bottel proppe of knope tussen in ryg vir afwisseling. Wat jou kind leer: Fyn motoriese ontwikkeling, hand oog koördinasie, bespreek ook die verskillende kleure wat hy mee verf om sodoende vaslegging van kleure te doen. 2: Poskaart legkaarte: Knip ou…

http://kinderwerf.co.za/6-prettige-opvoedkundige-aktiwiteite-2-7-jaar/

Gratis nuusbrief

Gaan na Kinderwerf-nuusbrief en kies die Kinderwerf opsie om in te teken op ons gratis algemene nuusbrief.