Agente kontak besonderhede

Hier is ‘n lys van ons agente volgens provinsies:

Gauteng

Chantelle Pretorius
Rooihuiskraal Noord
0822222416

chantelle@kinderwerf.co.za

 

Yolande van Staden
Benoni
0741203427

yolande@kinderwerf.co.za

 

Amanda Duvenhage
Hartbeespoort
0719220900

amanda@kinderwerf.co.za

 

Zonia Potgieter

Isando

0740826043

zonia@kinderwerf.co.za

 

Charlene Taljaard

Pretoria

082 690 3214

charlene@kindwerf.co.za

 

Sharoney Viljoen
Springs
084 207 0915

sharoney@kinderwerf.co.za

 

Dricka Duvenhage

Meyerton

0615258739

dricka@kinderwerf.co.za

 

Janien Pretorius

Vanderbijlpark

082 497 0347

janien@kinderwerf.co.za

 

Nadine de Vos

Boksburg

084 239 7325

nadine@kinderwerf.co.za


 

KwaZulu-Natal


 

Limpopo

Mariette Mienie

MALELANE

0795237525

mariette@kinderwerf.co.za


 

Mpumalanga

Natasha de Bruyn

Kriel

0829219421

natasha@kinderwerf.co.za

 

Monique Grace Loots
Middelburg
0794871602

monique@kinderwerf.co.za


 

Noordwes

Salonica Cloete
Vryburg
0825845806

salonica@kinderwerf.co.za

 

Liezl Badenhorst
Coligny/Lichtenburg Area
0721302964

liezl@kinderwerf.co.za

 

Yolandi Marx
Wolmaransstad
079 7682511

yolandi@kinderwerf.co.za


 

Noord-Kaap

Annalize Schoeman
Kuruman

0723494731

annalize@kinderwerf.co.za

 

Roxanne Fouche
Postmasburg
0724383127

roxanne@kinderwerf.co.za


 

Oos-Kaap


 

Vrystaat

Adel Wiid
Bloemfontein
0828964366

adel@kinderwerf.co.za


 

Wes-Kaap

Elizna Coetzee
Kraaifontein
0781501702

elizna@kinderwerf.co.za

 

Christa Botes
Kraaifontein
0713271486

christa@kinderwerf.co.za

 

Chantelle Lerm
Calitzdorp

0746431405

chantelle.lerm@kinderwerf.co.za

 

Debbie Kriel
Mikpunt
0710848878

debbie@kinderwerf.co.za

 


 

Wil jy dalk self ‘n agent word?  Ons agente geniet heerlike voordele en verdien ook ‘n lekker ekstra inkomste!

Het jy ook ‘n liefde vir Kinderwerf se uitgebreide reeks van fantastiese opvoedkundige produkte?  Sluit aan as ‘n Kinderwerf agent en word deel van die ongelooflike Kinderwerf wêreld en maak ook ‘n ekstra geldjie!

Hoe werk dit?
Dit kos R250 om agent te word en sluit bemarkingsmateriaal in
(pamflette, banier en besigheidskaartjies met jou kontakbesonderhede in elektroniese formaat- jy druk self uit)
Jy ontvang ‘n @kinderwerf.co.za epos adres

Welkom pakket met produkte wat jy kan verkoop (10 x Die ding in die Rietbos boekies en 4 x Inkleur boeke)  Die  herverkoop waarde van die pakket is R260.00 – dus met die verkoop van die produkte maak jy reeds jou registrasiefooi terug!
Bemarkingshulp en beplanning
Alleenreg tot jou omgewing indien jy sekere verkoops doelwitte bereik
As agent kan jy dan al die boekies teen ‘n 30 % afslag aankoop (mimimum
bestellings van R500 +)
Cd’s en inkleurboeke word teen 50 % afslag aangebied. (minimum
bestelling van R500 +)

Indien jou bemarking suksesvol is kan ons ook verder kyk na die aankoop van ‘n Loebi-pak (suit) vir partytjies en skoolbesoeke.

Ons agente word gekeur om seker te maak ons stel die regte mense aan. Agente kan beide Kinderwerf en Loebi produkte verkoop sou hulle belangstel. Agente se name en kontakbesonderhede word op ons webwerf gelys. Vind hieronder die inskryfwingsvorm. Sodra jou vorm ontvang is sal ons met die goedkeuringsproses begin.

Vul hierdie vorm in indien jy wil aansluit as 'n Loebi of Kinderwerf agent.
 
1. Kinderwerf en Loebi behou die reg voor om pryse van produkte aan te pas en te verander. Alle agente sal vroegtydig in kennis gestel word van enige prysveranderings. 2. Kinderwerf en Loebi be hou die reg voor om van tyd tot tyd die terme en voorwaardes te verander, alle agente sal vroegtydig in kennis gestel word van enige veranderinge. 3. Kinderwerf en Loebi sal slegs bestellings uitstuur op volle betaling ontvang vanaf agente. Geen bestelling sal na ‘n agent toe gestuur word sonder bewys van betaling nie. 4. Kinderwerf en Loebi gebruik ‘n koerier (derde party) om pakkies na agente toe te stuur, Kinderwerf en Loebi kan nie ‘n spesifike dag en tyd waarborg vir aflewering nie, agente moet dus vroegtydig bestel. 5. Van tyd tot tyd mag Kinderwerf en Loebi wag op voorraad, indien iets wat ‘n agent bestel het uit voorraad dien te wees sal die agent ingelig word hieroor. Kinderwerf en Loebi aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige verlies van inkomste indien ‘n agent moet wag vir voorraad nie. 6. Kinderwerf en Loebi aanvaar geen verantwoordelikheid vir ‘n verlies aan inkomste of geld indien jy as agent aanteken nie. Ons as Kinderwerf en Loebi sal jou as agent voorsien met al die nodige bemarkingsmateriaal, maar dit bly elke agent se verantwoordelikheid om verkope te genereer in sy / haar area. 7. Agente moet 18 jaar en ouer wees. 8. Agente beloof hiermee om altyd Kinderwerf en Loebi met passie en trots te ondersteun in hul termyn as agent. 9. Kinderwerf en Loebi behou die reg voor om agente kennis te gee indien daar grondige redes is, bv. klagtes van kliënte, wangedrag of enige ander gedrag / optrede wat na vore kom wat moontlik vir Kinderwerf of Loebi in ‘n slegte lig kan stel of vir Kinderwerf of Loebi geldelike verlies mag veroorsaak. 10. Kinderwerf en Loebi beloof om geen persoonlike inligting van agente aan enige derde partye (behalwe afleweringsadres aan koerier) beskikbaar te maak nie. Alle inligting word as streng vertroulik hanteer. 11. Indien agente wil kwalifiseer om ‘n Loebi pak aan te koop kan Kinderwerf en Loebi verkoopsdoelwitte beskikbaar stel aan die agent om daaraan te voldoen. 12. Indien jy alleen reg in ‘n area wil ontvang vir Kinderwerf en Loebi sal daar aan verkoopsdoelwitte voldoen moet word. (minimum maandelikse verkope van R5000.00) 13. Koerier koste is nie ingesluit by die produk pryse nie, dit sal ‘n additionele fooi wees gebaseer op die gewig van die pakkie. Die koste sal op ‘n faktuur tesame met die produkte kostes vooraf aan die agent gestuur word.

Gratis nuusbrief

Gaan na Kinderwerf-nuusbrief en kies die Kinderwerf opsie om in te teken op ons gratis algemene nuusbrief.